Anthonie Johannes Gronum, 18181876 (aged 57 years)

Name
Anthonie Johannes /Gronum/
Type of name
birth name
Surname
Gronum

Gebore Groenbergfontein Beaufort Wes,
Koop Mosega (Sendelingspos) van Kmdt Mocke (1859)
Begrawe in Weltevrede

Birth
Address: Plaas Groenbergfontein Beaufort-Wes
Restriction: Show to visitors
Baptism
May 20, 1820 30 (aged 1 year)
Address: NG Kerk
Residence
Note: Hy besit ook die plaas Panfontein (voorheen distrik Bloemfontein en later distrik Boshof) wat hy in 1837 van David S Fourie koop.(Akte 269)
Residence
Note: Volgens ons rekords Groenbergfontein Beaufort West

Volgens ons rekords Groenbergfontein Beaufort West
Maar volgens https://csggis.drdlr.gov.za/psv/ le die plaas in Fraserburg Distrik (seker eers later n dorp geword)
Geometry Identifier 1467854
Parcel Type F
Geometry Area 62638525.36
Farm Name GROENBERG FON No. 403
21 Digit Code or LPI C02600000000040300000
Province name NORTHERN CAPE
Major Region FRASERBURG
Major Region Code C0260000
Parcel Number 403

Residence
Note: [Nie duidelik of hy enigsin daar gewoon het nie]

[Nie duidelik of hy enigsin daar gewoon het nie]
Intussen Koop hy op 18 Desember 1848 die plaas "Maegers Vontein" Newe Modderrivier Jacobsdal wat hy later verhuur aan Andries van Tonder op 6 September 1860. Dit is verkoop en oorgedra te Bloemfontein op 7 November aan Michael Mattheus Johannes Combrinck vir £1550. In 1848 annekseer Sir Harry Smith die Vrystaat (AJ Gronum het deelgeneem aan die slag van Boomplaats onder Andries Pretorius. Pretorius trek terug na die Transvaal om onder Britse gesag uit te kom en Gronum trek Noord en vestig hom in Groot Marico. Hy het Magersfontein in die tussentyd verkoop.

Death of a father
Address: Cape Town
Restriction: Show to visitors
Note: Hy word vir ongeveer 8 jaar in die Somerset Hospitaal verpleeg as “Lunatic" (vermoedelik Alzheimers)
Religious marriage
Restriction: Show to visitors
Birth of a daughter
Birth of a son
Restriction: Show to visitors
Birth of a daughter
Restriction: Show to visitors
Birth of a child
Baptism of a son
Restriction: Show to visitors
Religious marriage
Restriction: Show to visitors
Birth of a son
Note: Carel: Familie Geskiedenis het geboorte datum (van grafsteen as 9 Julie 1851)

Carel: Familie Geskiedenis het geboorte datum (van grafsteen as 9 Julie 1851)
https://www.geni.com/people/Anthonie-Johannes-Gronum/6000000022624661185

Birth of a daughter
Address: Zeerust
Baptism of a daughter
Note: Gedoop deur Andrew Murray

Gedoop deur Andrew Murray
Getuies: Theodor Korb en Christina Margaretha Liebergeld.

Birth of a daughter
Address: Zeerust
Birth of a daughter
Address: Zeerust
Baptism of a daughter
Restriction: Show to visitors
Baptism of a daughter
Restriction: Show to visitors
Birth of a daughter
Address: Zeerust
Marriage of a daughter
Birth of a son
Address: Zeerust
Death of a child
Restriction: Show to visitors
Note: https://www.geni.com/people/Johannes-Gronum/6000000050678205045
Baptism of a son
Restriction: Show to visitors
Birth of a daughter
Baptism of a daughter
Marriage of a daughter
Restriction: Show to visitors
Birth of a son
Address: Zeerust
Birth of a daughter
Birth of a daughter
Note: https://www.geni.com/people/Adriana-Schoeman/6000000050675860833
Birth of a son
Baptism of a son
Marriage of a son
Note: https://www.geni.com/people/Anthonie-Johannes-Gronum/6000000022624661185

https://www.geni.com/people/Anthonie-Johannes-Gronum/6000000022624661185
https://vanheerden.com/getperson.php?personID=I63727&tree=vanheerden

Birth of a daughter
Baptism of a son
Restriction: Show to visitors
Note: Getuies by sy doop: Christina Margaretha Liebergeld en Carl Theodor Corb

Getuies by sy doop: Christina Margaretha Liebergeld en Carl Theodor Corb

Wat is die bron ?? want sy ma het dan nog geleef ?

Death
Address: Zeerust Groot Marico
Restriction: Show to visitors
Burial
Research task
Was daar n Adriana Jacoba?
October 21, 2025
User: myfathersfathertree
Note: CF Gronum Familiegeskiedenis dui aan Anthonie Johannes en Cornelia Carolina van Tonder het

CF Gronum Familiegeskiedenis dui aan Anthonie Johannes en Cornelia Carolina van Tonder het
11 kinders gehad, daar is Adriaan Jakobus toevallig ? dieselfde geboort jaar as Adriana Jacoba
Die verwysing na Adriana Jacoba kom van
https://www.geni.com/people/Adriana-Schoeman/6000000050675860833

Family with parents
father
mother
Religious marriage Religious marriage1813Graaff-Reinet
brother
elder sister
5 years
himself
Family with Cornelia Carolina Christina Petronella van Tonder
himself
wife
Religious marriage Religious marriage1850Bloemfontein
daughter
son
20 months
daughter
2 years
daughter
1855
Birth: March 29, 1855 36 21
Death:
2 years
daughter
1857
Birth: March 29, 1857 38 23 Weltevreden, Zeerust
Death:
3 years
daughter
4 years
son
18621943
Birth: August 19, 1862 43 29 Weltevreden, Zeerust
Death: July 20, 1943Rusape, Southern Rhodesia
3 years
daughter
3 years
son
18671936
Birth: 1867 48 33 Weltevreden, Zeerust
Death: December 12, 1936Boksburg
3 years
daughter
3 years
daughter
18721945
Birth: February 17, 1872 53 38 Zeerust
Death: June 26, 1945Lichtenburg
10 months
son
1872
Birth: December 2, 1872 54 39 Zeerust
Death:
Family with Catharina Petronella Ludick
himself
wife
Religious marriage Religious marriageMarch 15, 1841
22 months
daughter
1842
Birth: 1842 23 17 Colesberg
Death:
3 years
son
18441918
Birth: September 18, 1844 26 20 Colesberg
Death: July 31, 1918Zeerust
16 months
daughter
18461927
Birth: January 23, 1846 27 21 Hopetown
Death: 1927
Family with Christina Margaretha Liebergeld
himself
partner
child
18471863
Birth: October 23, 1847 29 Colesberg
Death: November 13, 1863
Frederik Jacobus van Eeden + Cornelia Carolina Christina Petronella van Tonder
wife’s husband
wife
Religious marriage Religious marriageDecember 29, 1877
Residence

Hy besit ook die plaas Panfontein (voorheen distrik Bloemfontein en later distrik Boshof) wat hy in 1837 van David S Fourie koop.(Akte 269)

Residence

Volgens ons rekords Groenbergfontein Beaufort West
Maar volgens https://csggis.drdlr.gov.za/psv/ le die plaas in Fraserburg Distrik (seker eers later n dorp geword)
Geometry Identifier 1467854
Parcel Type F
Geometry Area 62638525.36
Farm Name GROENBERG FON No. 403
21 Digit Code or LPI C02600000000040300000
Province name NORTHERN CAPE
Major Region FRASERBURG
Major Region Code C0260000
Parcel Number 403

Residence

[Nie duidelik of hy enigsin daar gewoon het nie]
Intussen Koop hy op 18 Desember 1848 die plaas "Maegers Vontein" Newe Modderrivier Jacobsdal wat hy later verhuur aan Andries van Tonder op 6 September 1860. Dit is verkoop en oorgedra te Bloemfontein op 7 November aan Michael Mattheus Johannes Combrinck vir £1550. In 1848 annekseer Sir Harry Smith die Vrystaat (AJ Gronum het deelgeneem aan die slag van Boomplaats onder Andries Pretorius. Pretorius trek terug na die Transvaal om onder Britse gesag uit te kom en Gronum trek Noord en vestig hom in Groot Marico. Hy het Magersfontein in die tussentyd verkoop.

Name
Shared note

Gebore Groenbergfontein Beaufort Wes,
Koop Mosega (Sendelingspos) van Kmdt Mocke (1859)
Begrawe in Weltevrede

Note

Sy vader is opgeneem in Somerset Hosipitaal (Alzheimers), en daar is min bekend van sy familie. Tog dat hy getroud was met Johanna Catharina Mienie. {Ans Gronum: Daar was geen vader by die kind se doop 2 jare later nie. Sy vader was +- 8 jaar in Hospitaal dws hy is opgeneem +-1831: Kan nie wees dat hy reeds opgeneem was by die doop van sy seun nie? Was hy dalk vervreem van hulle?

Note

Carel Gronum: Volgens MA Grönum was Zendelingspost (Mosega) die militêre buitepos wat Silkaats (Mzilikazi) vir hom uitgekies het. Silkaats se hoofstad wat Kopanjeng. Mosega was ook deur Franse en Amerikaanse
sendelinge uitgekies as plek waar die Evangelie aan die plaaslike bevolking verkondig moes word. Dus genoem Zendelingspost. Pellesier, Wilson en Lindley was van die sendelinge. Die murasies van die eerste sendelinge, die graf van Mev Wilson en die reste van Silkaats se Impi-strooise, is op Mosega.
Moshette, ‘n vegter saam met Pretorius wat gehelp het om Silkaats se Impis te verdryf, het persoonlik
aan AJ Grönum uitgewys waar die stad was en hoe die Slag van Mosega plaasgevind het. CF
Grönum het boeke geskryf oor Silkaats en ook die Slag van Mosega gedokumenteer.
AJ Grönum was ‘n jagter en was van die eerste Afrikaners wat die Victoria-valle gesien het, volgens
oorvertelling selfs voor Livingstone. Sir David Livingstone het dit in 1855 die eerste keer gesien en is
amptelik, deur Brittanje, opgeteken as die eerste Europeer wat die valle gesien het. MA Grönum vertel
en noem dat hulle Silkaats persoonlik leer ken het op hulle verskeie jagtogte. Selfs AJ Grönum het Silkaats se seun Lobengula persoonlik leer ken in die vroeëre jare toe daar saam met die Viljoens,
Swartse en ander jagters tot ander kant Pandamatenga gejag is. Pandamatenga is +/- 780km noord van
Mosega soos die kraai vlieg. Jagtogte het soms maande geduur.
AJ Grönum is oorlede op 25 Maart 1876 en is begrawe op die plaas Weltevrede na by Zeerust. Sy vrou
Cornelia van Tonder is later getroud met Frederik Jacobus van Eeden van Zeerust op 29 Desember 1877.
Sy is oorlede op 12 Desember 1905 en is langs AJ Grönum begrawe op Weltevrede.

Note

Groenbergfontein Beaufort-Wes 13/09/1818, : Beaufort-Wes NG Kerk 20/05/1820, t Weltevreden Zeerust Groot Marico 27/03/1876 >cr Bron: MHC Band 0 Verwysing 01502. Landbouwer. S/K geteken op 3 April 1876 deur Veldwagter JDL Botha. Bevestig deur CB Otto verteenwoordiger. Hy besit 'n woonplaas “Over de Grensen" langs die Rietrivier. Hy besit ook die plaas Panfontein (voorheen distrik Bloemfontein en later distrik Boshof) wat hy in 1837 van David S Fourie koop.(Akte 269) https://maps.app.goo.gl/Nig6Evn8wZGNyLv8A (GPS: -28.821945478187796, 25.359596917617218)
Intussen Koop hy op 18 Desember 1848 die plaas "Maegers Vontein" Newe Modderrivier Jacobsdal wat hy later verhuur aan Andries van Tonder op 6 September 1860. Dit is verkoop en oorgedra te Bloemfontein op 7 November aan Michael Mattheus Johannes Combrinck vir £1550. In 1848 annekseer Sir Harry Smith die Vrystaat (AJ Gronum het deelgeneem aan die slag van Boomplaats onder Andries Pretorius. Pretorius trek terug na die Transvaal om onder Britse gesag uit te kom en Gronum trek Noord en vestig hom in Groot Marico. Hy het Magersfontein in die tussentyd verkoop. Plase : die woonplaas Weltevreden (1853, 900 morge), Stinkhoutboom (1855, 2800 morge) Zendelingspost [Mosega] (1861, 2438 morge) [Die plaas is gekoop van Izak Buys wat na Hartbeesfontein verhuis het], Noupoort (1865, +-2200 morge) asook ' n deel van Wonderfontein (Ou Plasie) 800 morge.

Oupa en Ouma (dit si nou sekerlik AJ Gronum) het op Weltevreden gaan woon. Dele van die gronde, soos Noupoort en Ou Plasie, is teen di einde van sewentiger jare verkoop, maar ander grond, soos Vlakpan? is weer bygekoop. Noupoort is aan Mr Jones verkoop. Ongeveer 30 jaar gelede is van die water van Noupoort gekoop deur Munisipaliteit van Zeerust gekoop wat n drinkwater probleem gehad het. Die res van die gronde het die eiendom van Oupa en Ouma se kinders geword.

Research task

CF Gronum Familiegeskiedenis dui aan Anthonie Johannes en Cornelia Carolina van Tonder het
11 kinders gehad, daar is Adriaan Jakobus toevallig ? dieselfde geboort jaar as Adriana Jacoba
Die verwysing na Adriana Jacoba kom van
https://www.geni.com/people/Adriana-Schoeman/6000000050675860833