Carl Frederick Kirstein, 17901865 (aged 75 years)

Name
Carl Frederick /Kirstein/
Type of name
birth name
Given names
Carl Frederick
Surname
Kirstein
Birth
Religious marriage
Address: Dutch Reformed Church
Occupation
Handelaar
Death of a mother
Birth of a son
Restriction: Show to visitors
Source: Geni
Death of a father
Death
October 13, 1865 (aged 75 years)
Family with parents
father
mother
Religious marriage Religious marriage
Marriage Marriage
himself
17901865
Birth: January 17, 1790 31 Darmstadt, Germany
Death: October 13, 1865Worcester
Family with Hester Margarita Olivier
himself
17901865
Birth: January 17, 1790 31 Darmstadt, Germany
Death: October 13, 1865Worcester
wife
17991876
Birth: May 22, 1799Tulbagh
Death: July 28, 1876Robertson
Religious marriage Religious marriageDecember 3, 1799Tulbagh
33 years
son
Note

https://www.wikitree.com/wiki/Kirstein-38

Note

Carl Frederick het as bouer en skrynwerker n belangrike aandeel gehad aan die bou van Worcester se kerk en aan die voltooing van die Preekstoel. Kirstein het ook pragtige meubelstukke gemaak war deur van sy kinders geerf is. Deur Kirstein se aandeel -veral aan die bou van die preekstoel - het daar n sterk vrienskapsband tussen Wouter De Vos (n groot weldoener aan Worcester se kerk) en Carl (Carel) Kirstein ontstaan. So dankbaar wa Carel Kirstein met sy aandeel aan die maak van die preekstoel, waarvoor Wouter De Vos feitlik al die geld geskenk het en idees gegee het hoe dit gemaak en afgerond word, dat Kirstein De Vos se naam "Wouter" aan sy jonkste kind gegee het. Hierdie Wouter hate dan later ook die Oupa van die Kirsteins in Marico geword, asook die Oupa van die Gronums, wat gebore is uit die huwelik van 12 April 1875. Wouter De Vos, het op sy beurt weer, n waardevolle sakhorlosie aan C.F. Kistein gekenk as blyk van sy waardering. Dit is ook interessant om te sien hoe volop die stam-name "Wouter" en "Carel Frederick" geword het. Hiedie Wouter Kistein het in 1864 na Transvaal getrek. Op 24 Desember van daardie jaar het hy op die plaas Vergenoegd in Marico aangekom. Hulle het 4 seuns en 4 dogters gehad, waaruit n sterk nageslag gespruit het.

Note

[Ans Gronum] Carel Frederick Godlieb Kirstein se geboorte datum is nie bekend nie. Hy het (sien Die Groot Afrikaanse Familie Naamboek - PAMA Uitgewers Hume, 1983) as huursoldaat 1805 voet aan wal gesit. Gedurende 1816 het hy (CO 3906, no 398, gedateer 3 Desember 1816) sy ontslag uit die 1ste BAT van die 60 Regiment beding en hy het aangedui day hy vanaf Berlyn (??) afkomstig is en as skrynwerker opgelei was. Hy het later na Worcester beweeg en is met sy tweede vrou Hester Margaretha, geb 9 Junie 1799, getroud PAMA p.664 Gedurende 1869 is Carel oorlede en 1880 sy eggenote.
Ek spoor in Worcester se doopregister G 14/2/1, op dat sy seun Carel Daniel Johannes Kisrstein, bebore 27 Julie 1821 en op 15 Julie 15 Julie 1821 laat doop het. Vader: Carel Frederik Gotlieb Kirstein Moeder: Jannetta Catharina Justina Hermans. Op 12 Februarie 1825 word n testament inderhaas opgeste. Janetta is bedleggend sy is kort daarna oorlede.

Note

KYK ook na Ans Gronum se handgeskrewe notas oor Kirsteins ! Nog nie volledig opgeten of nagegaan.